Skip to content
← Back to job listings

Beesbestuurder

ALS Group · Newcastle, KwaZulu Natal, South Africa

Quick applyfull-time27 days ago

About The Role

  • Kuddebestuur
  • Kuddegesondheid
  • Weidingsbestuur
  • Voeding
  • Reproduksie
  • Voerkraalbestuur
  • Rekordhouding
  • Effektiewe arbeidsbenutting
  • Algemene instandhouding
  • Bereiking van optimale produksie
  • Brandbestuur
  • Administrasie
  • Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van n kudde.
  • Effektiewe kommunikasie en bestuur van Zoeloe veewagters.
  • Rybewys vir ligte voertuie.
  • Basiese tegniese- / meganiese aanleg.
  • Deeglike kennis van instandhouding.
  • Netheid en trots in jouself en werksomgewing.
  • Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë.
  • Dui aanduiding op jou CV dat jy aansoek doen vir die Beesbestuurderspos.
  • Doen vir hierdie pos aansoek deur CV op die platvorm te laai.
  • Sluitingsdatum: 6 Desember 2021.
  • Maatskappy mag poste na eie diskresie verval.
  • Indien u nie binne twee weke vanaf die sluitingsdatum 'n antwoord ontvang het nie, was u aansoek heel waarskynlik onsuksesvol.
  • Diensaanvaarding: 1 Januarie 2022 of vroeër.
  • Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.

This listing was posted by a verified recruiter at ALS Group. Report this listing