Werkswinkel assistent
Babylonstoren · Franschhoek, ZA
About The Role
Werkswinkel Assistent
Ons is op soek na ’n dinamiese, prakties-vaardige persoon om ons werkswinkel te bestuur en kreatiewe projekte te dryf. Ons soek iemand wat nie net oor tegniese kennis beskik nie, maar ook passievol is oor mense, opleiding en die skep van unieke ervarings.
Minimum vereistes:
’n Voltooide Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek / Graad 12)
’n Agtergrond van opleiding sal voordelig wees
Sterk praktiese vaardighede in hout- en metaalwerk
Goeie kennis van handgereedskap en die professionele gebruik daarvan
Vermoë om ’n span te bestuur en effektiewe opleiding te fasiliteer
Vermoë om werkswinkels van hoë gehalte aan te bied en uitstaande gaste-ervarings te skep
Sleutelverantwoordelikhede:
Bestuur van die werkswinkel, insluitend die aankoop van materiaal
Beplanning, voorbereiding en implementering van projekte
Voorraadbeheer en inventarisbestuur van materiaal en gereedskap
Bestuur van personeel en toekenning van werksopdragte
Aanbieding van werkswinkels en opleiding aan personeel
Koördinering en voorbereiding van daaglikse take
Similar roles you might like
See all →This is an external listing. JobSpring does not represent or verify the employer. Report this listing